Trapani Città di Trapani | |
---|---|
Koördinate: 38°01′N 12°31′O / 38.017°N 12.517°O | |
Land | Italië |
Provinsie | Provinsie Trapani |
Streek | Sisilië |
Regering | |
• Burgemeester | Vito Damiano |
Oppervlak | |
• Totaal | 271 km2 (105 vk. myl) |
Hoogte | 3 m (10 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 70 638 |
• Digtheid | 40/km2 (100/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
Poskode | 91100 |
Skakelkodes | 0923 |
Webwerf | Trapani |
Trapani is 'n stad en 'n comune aan die weskus van Sisilië in Italië. Dit is die hoofstad van die provinsie Trapani, 'n belangrike vissershawe en die belangrikste poort na die nabygeleë Egadi-eilande.